Amper die hele land het lyk my reën gekry. Van bo in die Kalahari, deur Kakamas, Kenhardt, Vanwyksvlei, Carnarvon, Victoria-Wes, Murraysburg tot onderkant uit. Lieflike nat verlossing.
Read More
Groot reën vanuit Namibië is voorspel vir die Noordkaap op 21 en 22 Desember 2020.
Read MoreBesoek my boekwinkel vir bestellings. Dismiss