Kom deel in die opregtheid, naaktheid en volheid van die stuk plaasaarde tussen Kenhardt en Vanwyksvlei in die Boesmanland.
Read MoreLoop jou loop
Toe my kankerbehandeling na 18 maande eindelik voltooi is, slaak ek ‘n sug van verligting, want ek is anderkant uit. Dit was ’n amazing journey. Regtig. Sal ek hom weer loop om dieselfde groei te groei? Nee. Maar hy het…
Read More